Besluit van die NG Kerk sinode Vrystaat
Kerk moet stem oor Belhar
VRYSTAATSE kerkrade en lidmate van die NG Kerk gaan voor die einde van dié jaar moet stem of hulle ’n gewysigde artikel in die kerkorde oor die Belydenis van Belhar aanvaar. Dit was gister buite Bloemfontein die besluit op ’n spesiale sinodesitting van die Vrystaatse NG Kerk. Lees die res van hierdie artikel in die Volksblad hier:
Tags: Vrystaat
Trackback from your site.