Prof Dirkie Smit – Oorsprong en Inhoud van die Belhar-Belydenis – Deel 1
Luister na die genuanseerde en vars verduideliking wat Dirkie Smit alreeds op 2 September 1997 oor die Belhar-belydenis gegee het. Die opnmame is gemaak in Port Elizabeth, waar hy die Oos-Kaapse Sinode van die NG Kerk toegespreek het.
In Deel 1 handel hy oor die Oorsprong en Inhoud van Belhar.
Dankie aan Deon Kitching vir die digitalisering hiervan.
Trackback from your site.