dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Vinnige manier om ‘n bydrae te lewer by belydenisvanbelhar.co.za

Written by Webmeester on . Posted in Ander bydraes

Print Friendly

Ek toets ‘n vinnige manier om ‘n bydrae by www.belydenisvanbelhar.co.za te plaas.
Jy moet uiteraard die eerste keer eers registreer by http://www.belydenisvanbelhar.co.za/wp-login.php?action=register, en dan inlog by http://belydenisvanbelhar.co.za/wp-login.php om dié funksie te kan gebruik.
Dan verskaf jy eenvoudig jou bydrae van ‘n titel, antwoord ‘n eenvoudige wiskunde-som (ja, jy moet darem al graad 1 geslaag het), en lewer jou bydrae.
Die bydraes word wel gemodereer om te sorg dat dit met die waardes van leerbaarheid, vertroue, deernis en openheid ooreenstem. Maar, dit is ‘n maklike manier om jou eie kort bydraes maak, sonder om elke keer eers jou eier te lê by ‘n bestaande bydrae op die webtuiste. Langer bydraes moet egter steeds na acv.vanwyk@gmail.com gestuur word.

Trackback from your site.

Leave a comment

%d bloggers like this: