dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

NG Kerk stel vyf vrae op oor Belhar

Written by Webmeester on . Posted in Ander bydraes

Print Friendly
Die NG Kerk se taakspan wat die gesprek oor die belydenis van Belhar moet lei, het vyf vrae opgestel waar rondom die belydenis bespreek kan word.

Dit kom teen die agtergrond van die algemene sinode se versoek dat Belhar deel van die kerk se belydenisgrondslag gemaak moet word.

Dr. Chris van Wyk, voorsitter van die taakspan, het gesê hulle hoop om deur dié vrae ’n veilige omgewing te skep vir die bespreking van die belydenis.

Berig deur Neels Jackson in Die Burger

Trackback from your site.

Comments (1)

Leave a comment

%d bloggers like this: