dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Berigte oor die voorstel van die ASM aan die Algemene Sinode oor artikel 1 van die Kerkorde

Written by Webmeester on . Posted in Ander bydraes

Print Friendly
Die ASM het by hulle vorige vergadering ‘n voorstel voorberei vir die volgende Algemene Sinode oor die insluiting van die belydenis van Belhar in die nuwe artikel 1 van die Kerkorde.  Dit is tans by die onderskeie Sinodale Kommissies waarna al die kommentaar in ag geneem sal word vir voorlegging in Oktober by die Algemene Sinode.

Dié voorstel sal daar verfyn word om daarna in ‘n omvattende proses aan die kerkverband, sinodes en kerkrade voorgelê te word vir oorweging.  Dit sal binne kort saam met al die ander verslae van die agenda op ‘n webtuiste gepubliseer word.  Dié webtuiste sal begin September vir die publiek oop wees by die adres: www.as2013.co.za. Drie van die Afrikaanse dagblaaie het baie positief op die nuus gereageer. Hier is skakels daarheen:

Trackback from your site.

Leave a comment

%d bloggers like this: