dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

Belydenis van Belhar: Quia of Quatenus? – Chris Saayman

Written by Webmeester on . Posted in Ander bydraes

Print Friendly

Kerkeenheid is ’n Bybelse opdrag. Met die saak waaroor dit in die Belydenis van Belhar gaan, kan moeilik verskil word. Die vraag is egter: Mag hierdie belydenis werklik op dieselfde vlak as die Drie Formuliere van Eenheid geplaas word? Sou ’n gereformeerde gelowige getrou wees aan die Herder deur die Belydenis van Belhar as gereformeerde belydenisskrif te onderskryf?  Die bedoeling van hierdie skrywe is nie om ’n waardeoordeel oor die Belydenis van Belhar te fel nie. Die doel is om gelowig na te dink oor die vraag aan watter vereistes ’n belydenisskrif moet voldoen ten einde gereformeerd te wees én op dieselfde vlak as die Nederlandse Geloofsbelydenis, Heidelbergse Kategismus en Dordtse Leerreëls geplaas te word. Vir alle gereformeerdes, maar in besonder vir elke VGK en NG lidmaat en leraar is hierdie vraag deurslaggewend.

Trackback from your site.

Comments (1)

Leave a comment

%d bloggers like this: