dien thoai di dong , dau gia , the gioi smartphone , download game mobile , smartphone , tang truong , khoa hoc cong nghe thong cong , mua ban sim , Smartphone gia re , cong nghe tuong lai , cong nghe 360 , giai tri guongmat.org , su kien trong ngay , thoi trang hi tech , thong tin 360 , may tinh bang , perfect body , kasuman.com , gia vang hom nay , tin tuc an toan , kinh te viet nam , xay dung viet nam , thoi trang , thoi trang , phu nu viet nam , tin tuc moi online , dich vu bao ve viet nam , bao ve viet nam , cong ty bao ve viet nam , tin tuc moi online , giai tri 24h , tin tuc 24h

DIE KONSEP-BELYDENIS VAN DIE NED. GEREF. SENDINGKERK – W D Jonker

Written by Webmeester on . Posted in Akademiese bydraes

Print Friendly
“Die afkondiging van ‘n “status confessionis” deur die Ned. Geref. Sendingkerk (NGSK) en die aanvaarding van die konsep-belydenis van Belhar (KB) moet as een van die ernstigste gebeurtenisse in die geskiedenis van die Ned. Geref. Kerk (NGK) gesien word.
Die ”status confessionis” het immers nie net betrekking op die veroordeling van apartheid as ideologie en politieke stelsel nie, maar dit is ook gerig teen die teologiese regverdiging van die beleid van apartheid deur die NGK, sowel as teen die wyse waarop apartheid na die oordeel van die NGSK die kerklike lewe van die NGK Stempel. In die bewussyn van die NGSK is die verbintenis tussen die NGK en apartheid so onmiskenbaar, dat die een saam met die ander onder die oordeel van God gestel moet word. Vandaar die beskuldiging van kettery aan die adres van die NGK. Die bedoeling van die KB is om spesifiek die teologiese en leerstellige dwalinge van die NGK soos die NGSK dit sien, in hierdie verband te veroordeel.”

Trackback from your site.

Comments (1)

Leave a comment

%d bloggers like this: